web uni tv guide
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
Liam Vorster Binnelanders Profile

Liam Vorster

Liam is ’n dokter en die 2IC van Ongevalle. Sy lewe het ’n paar jaar gelede drasties verander toe hy sy been tydens ’n bergklim-ongeluk verloor het en hy, as gevolg daarvan, aan pynmedikasie verslaaf geraak het. Vandat hy en Karen in ’n verhouding is, het hy egter sy verslawing onder beheer en is hy meer positief oor sy toekoms.