web uni tv guide
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
Lettie Adonis from Diepe waters S1 portrayed by Stephan Baartman

Lettie Adonis

Lettie is ‘n oujongnooi en die eienaar van Lettie’s Keffie. Sy is ’n spontane mens met ’n aansteeklike lag. Sy is mal oor bak en om ander te bedien. Sy glo ook daarin om die son oor ander mense te sien skyn.