kyknet channel logo

Oorwinning in hof vir vroue wat ‘n miskraam gehad het – kykNET Verslag

Video
09 April

Oorwinning in hof vir vroue wat ‘n miskraam gehad het – kykNET Verslag | 8 APRIL 2021 | kykNET Die wet het tot nou bepaal dat indien ‘n vrou voor 26 weke ‘n miskraam gehad het, die fetus as mediese afval beskou is. Die Hooggeregshof in Pretoria het dit as ongrondwetlik verklaar. Romantha Botha praat met die rolspelers wat die saak gewen het. Court victory for women who had a miscarriage – kykNET Verslag | 8 APRIL 2021 | kykNET Until now the law determined that women who lost a baby before 26 weeks into the pregnancy, are not allowed to bury the fetus. The court declared this as unconstitutional. Romantha Botha speaks to the roleplayers who secured this important court victory.