web uni tv guide
Straat S1 Slim BB
web uni tv guide

Straat

144Drama13 VL

Amptelike voorskou – Straat

Video
22 September

In die nuwe kykNET dramareeks "Straat", gaan 'n fluitjieblaser onder getuienisbeskerming. Is hy veilig waar hy nou woon? Die reeks maak sy debuut op 17 Oktober om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).