kyknet channel logo

Amptelike voorskou – Onthul

Video
10 Augustus

Uitgelewer: Plaasmoorde in Suid-Afrika, die vyfde in die reeks Onthul-nuusdokumentêre, wat op Sondag 13 Augustus om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai word, neem hierdie omstrede Suid-Afrikaanse misdaadprobleem onder die loep.