kyknet channel logo

Amptelike lokprent – Halwe Ton Dinamiet

Video
28 April

Skyfies van der Schyff se hart klop buskruit. Hy was een van die beste bom-spesialiste wat die Transvaalse mynwêreld nog ooit gesien het. 'n Man waarop sy vrou en dogter trots kon wees.