kyknet channel logo

Amptelike voorskou – Elsa en Magriet op Skou

Video
31 Maart

Susters, Elsa en Magriet kan mekaar nie verdra nie. Hulle sit die huis (waarin hulle saamwoon) op die mark – permanent – om die geselskap van nuwe mense te geniet. Maar dinge ruk handuit wanneer Barney, die eiendomsagent ‘verdwyn’.