kyknet channel logo

‘n Geseënde Kersfees – ‘n Ster vir Kersfees

Video
23 Desember

Die sterre van ‘ ‘n Ster vir Kersfees’ gesels oor die betekenis van Kersfees vir hulle en reflekteer oor hulle mooiste Kersfees-herinneringe.