kyknet channel logo

‘Waar is jou klere?’ – Kaalgat Karel

Video
01 September

Francois Jacobs, Siv Ngesi en Schalk Bezuidenhout vertel die kykers meer oor wat hulle kan verwag in die splinternuwe kykNET film, #KaalgatKarel.