Soos die oorspronklike "Who wants to be a millionaire"-formaat gaan deelnemers 15 meervoudigekeusevrae beantwoord om deur te dring na die finale rondte, waar ’n miljoen rand gewen kan word.
S4 | E4
25 September 20:00
'S4/E4'. 'n Burgemeester se woordvoerder en 'n 19-jarige mediese student is twee van die spelers wat vir groot drama gaa...