web uni tv guide
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Sosiale Media - Prontuit

Video
30 Maart

Sosiale Media - Prontuit | 29 Maart 2021 | KykNET Dokumentêre films soos The Social Dilemma op Netflix, het onlangs gewys hoe inligting en data wat jy, dikwels onbewustelik, aan sosiale media netwerke verskaf, gebruik kan word om jou te gedrag en optrede te beïnvloed. Om hieroor te praat sluit Pieter Geldenhuys, ‘n toekomskundige by ons in die ateljee aan, terwyl prof. Renata Schoeman, 'n psigiater van Kaapstad, via Skype aansluit. * Kyk Prontuit Maandagaand 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up. Social Media - Prontuit | 29 March 2021 | KykNET Documentaries such as The Social Dilemma on Netflix has recently shown that information and data that you share on social media networks, mostly without knowing, can be used to influence your behaviour. Pieter Geldenhuys, a futurist joins us in studio while Prof. Renata Schoeman, a psychiatrist from Cape Town joins us via Skype. * Watch Prontuit on Monday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.