Is dit elke burger se plig om die entstof te neem en is die entstof onder streng etiese protokol ontwikkel? Ons het by Professor Anton van Niekerk van die sentrum vir toegepaste etiek op Stellenbosch, gaan uitvind. Hy het ook jare lank op die etiekkommitee van die Suid-Afrikaanse mediese navorsingsraad gedien.
Is it every citizen’s responsibility to get the vaccine and for those developing them to do it with ethical protocols in place? We spoke to Prof Anton van Niekerk from the centre of applied ethics at Stellenbosch University. He also served on the ethics committee of the medical research council.