web uni tv guide
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Kokkedoor: 25 April 2013 (Voorskou)

Video
22 April

In die Kokkedoorstoor is daar groot geskarrel om als reg te kry vir die gebeurtenis van die jaar, 'n ou tradisie wat die kind in ons almal weer wakkermaak - én wakker hou van al die suiker en stroperigheid. Daar word fluks geld ingesamel en behoorlik soetkoekies gebak om die gasbeoordelaars te beïndruk. By die langtafel kondig beoordelaars Nic en Hetta die bitter saam met die soet aan, asook wie 'n rak vol kookboektreffers wen.