web uni tv guide
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Kokkedoor: Kinkelkok - Tiaan Langenegger

Video
11 Maart

Tiaan kon al witsous en pannekoek bak voor hy as seuntjie by die stoof kon bykom. Sy ma en ouma het hom toegerus met al die nodige kennis in die kombuis wat hy later versterk het met 'n Guilds Diploma in Professionele kookuns en nagereg.