KN Pandemie: nuwe program wat die pad vorentoe ondersoekCOVID-19 is deur die Wêreld Gesondheidsorganisasie tot ‘n pandemie verklaar. Vir die volgende 13 weke, vanaf Dinsdag 7 April om 21:00, bring KN Pandemie akkurate nuus en feite oor die virus op kykNET DStv-kanaal 144.