web uni tv guide
in frans ja banner
web uni tv guide

In Frans Ja

144ReisprogramPG13 L

Skryf in vir die kompetisie

Drie Turbo Freeze geskenkpakke ter waarde van R 2000 elk is op die spel. Beantwoord dié vrae om te wen!

kykNET_Oct_2023_kompetisie_In_Frans_Ja!_960x640_Turbo_Freeze_final

Wen 'n Turbo Freeze geskenkpak met 'In Frans, Ja!'

Vanes-Mari du Toit en Hamilton Wessels kuier in Frankryk vir die Rugbywêreldbeker om die Bokke te ondersteun, vir 'In Frans, Ja!' 

Turbo Freeze maak dit vir hulle moontlik om op hulle voete te bly. Maak seker jy skryf in om 'n Turbo Freeze geskenkpak te wen om by te bly.