In Die Sop
144
Realiteit
PG13 L
Welkom
Nuus
Video
Foto
Nog Programme
Fotos
Belle Bistro & Wine – In die sop
Die transformasie van Belle Bistro & Wine in Linden Johannesburg het vir Lientjie van Graan omtrent bewoë gehad.
Fotos
Victoria Room Restaurant in die Swartberg Hotel – In die sop
Ronél Pieterse, mede-eienaar van die Swartberg Hotel in Prince Albert, is in ongeloof oor die transformasie by hulle Victoria Room Restaurant.
Fotos
Stoom Restaurant – In die sop
Liezl Prinsloo en Johan Janse van Rensburg van Middelburg, Mpumalanga is wonderlik verras oor die transformasie van Middelburg treinstasie en hulle restaurant, Stoom.
Fotos
Kruis Koffie – In die sop
Andra Badenhorst, eienaar van Kruis Koffie in Bellville-Wes in Boston, kan getuig: Die #InDieSop-span weet hoe om hartsnare te trek.
Fotos
Pepper Tree Art Stable and Coffee Shop – In die sop
Annalet Aspeling het met 'n blye hart in haar nuwe koffiewinkel en restaurant ingestap.
Fotos
Café Lemur – In die sop
Henno Smit was omtrent emosioneel toe hy die transformasie van sy restaurant, Café Lemur in Klapmuts, sien.
Fotos
Pearly Beach Klub – In die sop
Kosie van der Merwe en Ferdi Joubert was sprakeloos gelaat toe hulle die transformasie van hulle klub sien.
Fotos
Die restaurante in Bokkomlaan – In die sop
Francois en Elron Haughton van Kleinvlei Bistro & Wine Stoep en Albert Cornelissen van Columbine Roasting Co. in Bokkomlaan in Velddrif was oorstelp van vreugde oor die transformasie aan hulle eetplekke.
Fotos
Joon Restaurant – In die sop
Lindsay en June Homan was heerlik verras deur die "In die sop"-span se werk aan hulle restaurant in Muizenberg.
Fotos
Durbanville Kinderhuis – In die sop
Bertus Basson en Misi Overturf het hulle vaardighede gebruik vir liefdadigheid: Hulle transformasie gebring in 'n kinderhuis in Kaapstad.
Fotos
See Kaia Restaurant – In die sop
Louise en Jimmy was baie in hul noppies oor die transformasie van hulle restaurant, See Kaia Restaurant in Dwarskersbos.
Fotos
Suzie's Huisrestaurant – In die sop
Bertus en Misi het wonders verrig aan die Suzie's Huisrestaurant in Kuilsrivier!
Fotos
Amazink – In die sop
Dié week het Bertus aangeklop by Amazink net buite Stellenbosch om dié restaurant ’n nuwe voorkoms te gee.
Fotos
Vis en Tjips? – In die sop
In Struisbaai se hawe staan ’n gehawende karavaantjie wat al vir meer as ’n dekade vis en tjips verkoop. Bertus en die span het gaan help om dié klein restaurant op te knap.
Fotos
Die nuwe Old Gaol – In die sop
Die week het Bertus en Misi vir Wynand se restaurant, Old Gaol in Swellendam, ’n nuwe badjie gegee.
Fotos
’n Nuwe ‘Zest’ vir die lewe – In die sop
Welkom by die nuut-oorgemaakte Café Zest in Gordonsbaai, waar Bertus en sy span vir Hermien en Ruben van Berge gehelp het om hullle 10 jaar-oue restaurant op te kikker.
Fotos
Frida’s word Green Gables – In die sop
Bertus en Misi het vandeesweek Frida’s in McGregor besoek en vir dit ’n nuwe baadjie gegee én ’n nuwe naam: Welkom by Green Gables!
Fotos
Die nuwe Mimosa Lodge – In die sop
Welkom by die nuwe Mimosa Lodge! Wat dink jy van die veranderinge wat sjef Bertus Basson aan sjef Bernhard en Fida se restaurant aangebring het?
Fotos
Nuwe lewe vir The Cabin – In die sop
Dié week het Bertus en Misi Reynel en Thea se familiebesigheid ’n nuwe voorkoms gegee.
Fotos
Welkom by die nuwe DNA Café – In die sop
’n Nuwe baadjie vir DNA Café! Welkom! Nou is dit groter en beter!
Fotos
'n 'Moerse' verskil!
Die verskil ndat Bertus Basson en sy span kenners ingevaar het by die 'Moerse Padstal' in Napier, was ongelooflik gewees!
Fotos
Hook, Line & Sinker – In Die Sop
Dié transformasie was dalk nie groot nie, maar tog baie belangrik!
Fotos
Die Herehuis – In die sop
Die transformasie wat by Die Herehuis in Malmesbury plaasgevind het, sal verseker dat dié instelling nog vir jare saam met ons gaan wees!
Fotos
Bistrot Louis – In die sop
Bertus en sy span bevind hulself in Welgemoed, in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die buurt is vol toonaangewende tannies. Kan dié rustige Bistro by Sjef Basson se tempo byhou?