web uni tv guide
Hotel S5 Slim
Tyron Daniels Suidooster Profile

Tyron Daniels

Ty het sy eie werkswinkel, is ‘n goeie man vir Lee-Ann en pa vir Carlo Daniels. Ty is gelukkig wanneer sy mense gelukkig is. Ty en Wade is broers en staan saam deur dik en dun.