web uni tv guide
Hotel S5 Slim
Tracy Smit Binnelanders Profile

Tracy Smit

Tracy is Binneland se Cinderella-storie. Sy het moeilik grootgeword en die pad heel byster geraak. Die Binnelanders het haar aanvanklik nie vertrou nie, maar sy het daarin geslaag om haar lewe om te keer en almal is lief vir haar. Sy het alles in haar vermoë gedoen om Kyla, haar tienjarige dogtertjie wat sy net na geboorte opgegee het oor sy nie vir haar kan sorg nie, terug te kry. Sy is ook die eienaar van Tonik.