web uni tv guide
Hotel S5 Slim
Justin Potgieter Suidooster Profile

Justin Potgieter

Justin is 'n losloper en 'n joller. Hy het rondgeval met sy loopbaan tot hy sy passie sy werk gemaak het. Justin is 'n talentvolle musikant wat weet hoe om sy gehoor te bekoor. Hy is van DJ tot omroeper en alles anders wat met musiek te doen het. Justin geniet die lewe.