web uni tv guide
Hotel S5 Slim
Johan

Johan

“Ek is ’n ambisieuse persoon wat van mense hou, hulle op hulle gemak kan laat voel, en niemand veroordeel vir wie en wat hulle is nie.”

Klik op ‘LEES MEER’ indien jy belangstel in Johan.

OUDERDOM: 60
KINDERS: Twee biologiese kinders (seuns). Sou jy egter my skoondogter inbring wat soos my eie kind is, dan is dit vier.
KWALIFIKASIE: Universiteit
BOERDERY: Beeste
AREA: Carolina, Mpumalanga
HUISTAAL: Afrikaans
HUWELIKSTATUS: Geskei
LENGTE: 1.75 m
BOER/BESTUURDER: Boer

OPSOEK NA:
Sag-geaardheid, liefdevol, eerlik en avontuurlustig. Iemand wat daarvan hou om te reis. ’n Gemaklike dame wat daarvan hou om te kamp, of in ’n 5-ster hotel sal tuis voel. Finansiëel onafhanklike, aantreklike, geestelike, aktiewe, fikse skraal spontane diereliefhebber.

LEWENSSKETS EN BELANGSTELLINGS:
Liefdevol, sterk wilskrag, diplomatiek, gee om vir diere en mense, fiks, aktief, entrepreneur, spontaan, verantwoordelik, eerlik, sterk waardes, geestelik. Stokperdjies: reis, kamp, motorfietsry, tyd saam met my familie en vriende spandeer, maak graag kos, kulinêre blootstelling, selfontwikkeling.

LESSE UIT VORIGE VERHOUDINGS:
Ek het uit my vorige verhoudings geleer dat kommunikasie die basis van enige verhouding is.

BESTE EIENSKAPPE:
Ek is ’n ambisieuse persoon wat van mense hou, hulle op hulle gemak kan laat voel, en niemand veroordeel vir wie en wat hulle is nie.

SLEGSTE EIENSKAPPE:
My swak punte is dat ek skaam kan wees, nie blindelings vertrou nie (vertroue word verdien), en my eie wil kan afdwing.

IS DIÉ BOER ROMANTIES EN DIE IDEALE ROMANTIESE AFSPRAAK:
Beslis! 'n Romantiese oomblik vir my sal wees om op ’n tweeman-bootjie op ’n dam te dryf en vonkelwyn te drink met die persoon waarvoor ek omgee.

STEL JY BELANG IN JOHAN? SKRYF DAN VIR HOM ’N BRIEF!

Boer Soek ’n Vrou: Minki en seisoen 10 se boere

1 van 10