web uni tv guide
Hotel S5 Slim
Mooiweer en warm

Hannah Brand

Bestuurder van Geo Solutions waar Cezanne werk, in haar laat 40s, van Engelse afkoms, nie getroud nie. ‘n Pligsgetroue, basies goeie mens wat onder politieke en finansiële druk swig, hou nie meer van haarself nie.

Nog vermaak