web uni tv guide
Hotel S5 Slim
Daniah de Villiers   Mid

Frida

+ Vindingryk
- Voorbarig

Frida is ’n meisie met ’n wêreldwysheid wat haar miskien so bietjie ver vooruitgaan, maar gegrond in ’n verhouding met haar ma wat baie dogters haar sal beny. Sy laat nie op haar wag nie, is nie op haar bek geval nie, slim en laat haar nie aan die neus lei nie.