web uni tv guide
Hotel S5 Slim
At Koster Binnelanders Profile

At Koster

At Koster is die verpersoonliking van genoodsaakde ambisie. Hy is ’n geharde besigheidsman en dokter wat Binneland Kliniek met sy eie twee hande opgebou het. At is tans met Laetitia Snyman getroud en woon saam met haar op sy wildsplaas nadat hy besluit het om af te skaal en ’n rustiger lewe te lei.