Maak seker jy kyk Glam Guru, Donderdae om 17:30 en beantwoord 'n eenvoudige vraag en staan 'n kans om 'n bederf geskenkpakkie te wen.
Kyk Donderdae om 17h30 op kanaal 144, Glam Guru weekliks en beantwoord die vraag na aanleiding van die episode. En staan ‘n kans om ‘n bederf geskenkpakkie te wen, geborg deur GoBusiness, Sally Slimming Studio, HANNON, Lime Light, Veaudry en Cattchii.
Die kompetisie is geldig vanaf 3 Oktober 2024 tot 2 January 2025.