web uni tv guide
Diepe waters
web uni tv guide

Diepe Waters

144Telenovela13

seisoen

2

1

Diepe waters poster

Oor die program

Gys Swarts, die eienaar van die Swartmarlyne-swemklub, en sy familie se doel is om kampioene vir die Olimpiese Spele te kweek. Stap 'n pad saam met die Swarts-familie, hulle huisvriende en andere wat die swemklub ondersteun, en volg die geheime wat later ontbloot word.

S2 | E204
19 September 18:30
'S2/E204 of 208'. Is daar lig aan die einde van die tonnel vir Sanet? Tomi en Juvan bereik 'n oomblik van besef. Pam voe...

Nog Programme

Moederhart telenovela

Moederhart

20:00 | 19 Sep
web uni tv guide
Kanaal
145
Suidooster S10 Poster KN

Suidooster

18:00 | 20 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144
Binnelanders S14 Poster

Binnelanders

19:30 | 20 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144
Skemergrond speel af in Gemoedsdrif en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Die Louws se rustige bestaan word omvergegooi wanneer onverwagte gaste opdaag wat dreig om skokkende familiegeheime te onthul.

Skemergrond

19:30 | 23 Sep
web uni tv guide
Kanaal
145
’n Groep onderwysers wat ná dekades steeds aan mekaar verbind is. Vyf skoolvriende wat jou onderwysers is by die skool waar hulle nie net skoolgegaan het nie, maar waar dieselfde skoolhoof van destyds steeds die septer swaai.

Pronk Primêr

20:00 | 23 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144
Nêrens, Noord-Kaap

Nêrens, Noord-Kaap

20:00 | 24 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144