web uni tv guide
Binnelanders S14 SP BB
web uni tv guide

Binnelanders

144Sepie13

seisoen

14

13

12

Binnelanders S14 Poster

Binnelanders, ’n halfuur lange weeksdag-drama, handel oor die wel en weë van die mense wat hul toevlug en heil vind by die Binneland-kliniek. Alles lyk van ver af gesond, maar in die gange en sale van dié kliniek – heel dikwels ook in die raadsale – is dit ’n ander storie.

S14 | E79
19 September 19:30
'S14/E79 of 130'. Tracy se senuwees is aan flarde oor 'n ondersoek, en Thalia besluit 'n boer maak 'n plan. Uys en Elise...

Nog Programme

DStv Catchup
Suidooster S10 Poster KN

Suidooster

18:00 | 20 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Diepe waters poster

Diepe Waters

18:30 | 23 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
’n Groep onderwysers wat ná dekades steeds aan mekaar verbind is. Vyf skoolvriende wat jou onderwysers is by die skool waar hulle nie net skoolgegaan het nie, maar waar dieselfde skoolhoof van destyds steeds die septer swaai.

Pronk Primêr

20:00 | 23 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Nêrens, Noord-Kaap

Nêrens, Noord-Kaap

20:00 | 24 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144