Kruger se olifante – Bewonder & BewaarBonné de Bod gesels met Professor Michele Miller oor olifante in die Kruger Nasionale Park. Professor Miller se pad is ’n onkonvensionele een, van haar grootword-jare in die hartland van Amerika se platteland, tot ’n veearts in Afrika.