kyknet channel logo

Blokketting, ‘stablecoins’ en Eskom, Carel de Jager verduidelik WINSLYN

Video
20 Maart

Blokketting, ‘stablecoins’ en Eskom, Carel de Jager verduidelik - WINSLYN | 19 MAR 2019 | kykNET Carel de Jager van die Blockchain Academy, vertel meer oor die opleiding en kursusse wat hulle aanbied. Hy gesels oor blokkettingtegnologie en plaaslike toepassings hiervan, en verduidelik hoe blokkettingtegnologie iets soos die Eskom-krisis in die toekoms kan help voorkom. Blockchain, stablecoins and Eskom, Carel de Jager explains – WINSLYN | 19 MAR 2019 | kykNET Carel de Jager from the Blockchain Academy, tells more about their training and courses. He speaks about blockchain technology and local applications, and explains how blockchain could potentially help prevent something like the Eskom crisis we are currently facing.