Kry die resep vir varkrib met lemmetjie- en klapperrys, wat tydens ’n episode van Toks en Tjops voorberei is, hier.
1 kg varkrib
2 huisies knoffel
3 cm gemmer
200 ml lae-natrium sojasous
50 ml ryswynasyn
Klapperrys:
1 k jasmyn-rys
1 k water
k ligte klappermelk
1 lemmetjietakkie
knippie sout
Sous:
1 rooiui
2 huisies knoffel
2 cm gemmer
30 ml sesamolie
150 ml lae-natrium sojasous
1 e ligte bruinsuiker
200 ml water
2 e mielieblom
Wenk: