27 Maart
Meksikaans
4
Dis koffie met ’n skop! Gee jouself oor en laat Meksiko seevier in jóú kombuis. Probeer gerus dié heerlike fajita-resep self.
1 k rooi ui in blokkies gesny
2 k tamatie in blokkies gesny
3 soetrissie ontpit en in blokkies gesny (jy kan ook jalapeños gebruik na smaak)
suurlemoen sap (die sap van een suurlemoen)
¼ k koljander vars en gekap
sout na smaak
1 kg beesfillet
2 k sterk koffie
3 e melasse
1 e komyn
1 e knoffel vars en gekap
2 t sout
2 e brandrissie droog en gemaal
olyfolie
sout na smaak
swartpeper varsgemaal
Pico de gallo
Koffie-gemarineerde beesfillet-fajitas