Winslyn: Mediese-wetgewing in SA
Die minister van gesondheid, Dr. Aaron Motsoaledi, het verlede week voorgestelde veranderings aan gesondheidswetgewing aangekondig en groot opskudding veroorsaak. Wat is die verskil tussen die Wysigingswet op Mediese Skemas en die Wet op die NGV, en wat is die impak op verbruikers en mediese skemas? Ons gesels met Herman Scholtz (Nuusredakteur: Rapport) meer hieroor.
Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!