Winslyn: SA Nasionale Ruimte-agentskap
Die navorsing wat die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimte-agentskap (SANSA) onderneem is nie iets waaroor daar elke dag gepraat word nie. Tog word daar belangrike en baanbrekerswerk gedoen en ons gesels met een van Suid-Afrika se ruimte-weernavorsers, Dr. Rendani Nndanganeni meer hieroor.
Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!