Sedert die gebeure van 11 Desember 2015, of te wel Nenegate, het ons keer op keer gesien hoe vinnig ons ekonomie reageer op enige tekens van onstuimighede binne die tesourie of in die verhouding tussen die tesourie en die staat. Elize Kruger en Johann van Tonder bekyk die rol van die tesourie.
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!