Die Hack.Jozi Challenge word beskryf as ‘n “boot camp” vir aspirant entrepreneurs en lewer jaarliks innoverende idees op. Professor Barry Dwolatzky van Jozi Centre for Engineering sluit by ons aan om ons meer oor hierdie uitdaging te vertel.
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!