Een gelukkige kyker staan die kans om R50 000 te wen met kykNET se Wie word 'n miljoenêr? en LottoStar.
Skakel Woensdae om 20:00 in vir Wie word 'n miljoenêr? en beantwoord een eenvoudige vraag, per episode, net hier. As jy die episode misgeloop met maak seker jy CatchUp met DStv Stream.
*Jy kan slegs een maal jou antwoord indien per episode.
* Vrae sal verskyn op die kykNET webwerf na die afloop van die episode, Woensdae om 21:00.
*Om in aanmerking te kom om die R50 000 te wen, moet jy al 13 vrae reg beantwoord deur die loop van die hele kompetisie.
* Die kompetisie sluit 4 Desember 2024 om 20:00.