web uni tv guide
Skelmpie
web uni tv guide

Skelmpie

144Geselsprogram13
Skelmpie

Oor die program

Daar is min dinge in hierdie lewe so erg soos wanneer ’n derde party toetree tot ’n verhouding. In die splinternuwe reeks Skelmpie, gesels ons met mense wat hierdie paadjie maar al te goed ken.

Deel jóú storie met ons deur ’n e-pos te stuur na [email protected].

 

S2 | E14
24 April 03:30
'S2/E14'. Ons ontmoet Juandre wie sy vrou, Irina, op Russianbride.com ontmoet het. Dan sluit 'n Skot, Karen, by ons aan ...

Nog Programme

Suidooster S10 Poster KN

Suidooster

18:00 | 02 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
Skemergrond speel af in Gemoedsdrif en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Die Louws se rustige bestaan word omvergegooi wanneer onverwagte gaste opdaag wat dreig om skokkende familiegeheime te onthul.

Skemergrond

19:30 | 02 Okt
web uni tv guide
Kanaal
145
Wies nuus Poster S4

Wie's Nuus

21:00 | 02 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
In gesprek

In Gesprek

20:30 | 07 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144