Logo

In Gesprek - Verkiesings 2024

Video
03 May

In Gesprek gaan die vinger op die pols hê en vir drie agtereenvolgende dae tydens hierdie jaar se Suid-Afrikaanse Verkiesings – die dag voor die verkiesing, verkiesingsdag en die dag ná die verkiesing – om 21:00 op kykNET uitsaai om kykers op hoogte van sake te hou. Lourensa Eckard is die aanbieder, en van die ateljeegaste sluit in Dawie Boonzaaier (Rapport), Pieter du Toit (News24), dr. Piet Croucamp (NWU), prof. Theo Venter (UJ) en Ebrahim Fakir (Auwal Sosio-ekonomiese Navorsingsinstituut).
Related Content