kyknet channel logo

Die man van Mercury-eiland – Die Groot Niks

Video
26 Februarie

Neil Sandilands het in vandeesweek se episode van #DieGrootNiks besoek afgelê aan Rian Jones, wat dié interessante eiland sy tuiste noem.