Dit kan die opwindendste tyd van ’n mens se lewe wees! Met ’n huppel in die stap, aangebied deur Riaan Cruywagen, kyk hoe die lewe na 50 nuwe betekenis kry. Met onderwerpe wat vir jou saak maak!
S16 | E23
04 Desember 17:30
'S16/E23'. 'n Aantal interessante aftreeoorde word besoek om te sien watter voorsiening vir seniors gemaak word.