web uni tv guide
Elwira, ’n bekende Pinkster-sangeres, volg vir Jonathan Rubain op wat ná vier jaar en 268 episodes die tuig neergelê het.
web uni tv guide

Koortjies Met Elwira Standili

145GeselsprogramPG

'Ja Ek Kom O Heer' – Koortjies met Elwira Standili

Video
15 Julie

Janine van Balla vermaak die gehoor.