web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
Danni Thuli Suidooster Profile

Danielle (Danni) Thuli

Mevrou Pastoor en ma vir  Brendan. Sy is haar man se nommer een ondersteuner. Danni is sag en liefdevol behalwe wanneer jy haar verkeerd opvryf of die mense vir wie sy omgee onreg aandoen.