web uni tv guide
Donkerbos S1 SP BB

Iets duister gaan aan in dié bos...

web uni tv guide

Donkerbos

144Misdaad18 VL
Donkerbos S1 Poster

Donkerbos

Wanneer die liggame van ses kinders in die afgeleë woude van Donkerbos gevind word, moet ’n speurder haar donker verlede en die wantrou van haar gemeenskap oorkom om die moordenaar vas te trek, voor nóg ’n kind verdwyn.

Let Them Sleep

S1 | E8
10 Maart 20:00
'S1/E8 of 8 - Let Them Sleep'. Die moordenaar word vasgetrek en 'n skyn van kortstondige orde is in die gebroke wêreld h...
Donkerbos Parallax Scroll Image

Fluisteringe in die bos: 

 

“’n Plek waar niks meer kan gebeur nie.” 

– Braam

Die ondersoek duur voort – Donkerbos

Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos

Verken die "Donkerbos"

2022

Die première

"Donkerbos" debuteer op 29 November 2022 op Showmax en het kykers dadelik aan die praat gehad!

2022

Verfilming

Verfilming van "Donkerbos" vind plaas tussen 8 Mei - 3 Julie 2022.  

2022

Die première

"Donkerbos" debuteer op 29 November 2022 op Showmax en het kykers dadelik aan die praat gehad!

2022

Verfilming

Verfilming van "Donkerbos" vind plaas tussen 8 Mei - 3 Julie 2022.  

2023

Die SAFTAs

"Donkerbos" is vir sewe toekennings benoem. 

Nico Scheepers wen die prys vir beste regisseur en Jozua Loots vir beste klankontwerp. 

2023

Internasionale sukses

"Donkerbos" is deel van die "Berlinale Series Market Selects line-up" in Europa tydens 16 - 22 Februarie 2023.

2023

Silwerskermfeestoekennings vir Film en Televisie

"Donkerbos" word met drie gesogte pryse bekroon:

 

Erica Wessels wen vir beste aktrise. 

Edwin van der Walt  wen vir beste akteur. 

Nicole Holm wen vir  beste ondersteunende aktrise.

2023

Die Deleen Bekkerprys

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig  aan dat Nico Scheepers met die gesogte Deleen Bekkerprys vir beste draaiboek vir ’n TV-drama in Afrikaans bekroon is. 

2023

Die SAFTAs

"Donkerbos" is vir sewe toekennings benoem. 

Nico Scheepers wen die prys vir beste regisseur en Jozua Loots vir beste klankontwerp. 

2023

Internasionale sukses

"Donkerbos" is deel van die "Berlinale Series Market Selects line-up" in Europa tydens 16 - 22 Februarie 2023.

2024

Donkerbos maak 'n draai op kykNET

"Donkerbos" begin op 21 Januarie 2024 uitsaai op kykNET. 

Onvergeetlike karakters – Donkerbos

Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos
Donkerbos

Nog Programme

DStv Catchup
Suidooster S10 Poster KN

Suidooster

18:00 | 27 Nov
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Diepe waters S3 Poster

Diepe Waters

18:30 | 27 Nov
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Binnelanders S14 Poster

Binnelanders

19:30 | 27 Nov
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Skemergrond

Skemergrond

19:30 | 27 Nov
web uni tv guide
Kanaal
145
DStv Catchup
banana air

Banana Air

20:00 | 02 Des
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Nêrens, Noord-Kaap

Nêrens, Noord-Kaap

20:00 | 03 Des
web uni tv guide
Kanaal
144