Pittige sêgoed - Juffrou X
Video
20 Junie
Hier's van ons gunsteling sêgoed uit #JuffrouX. As jy voel jy het uitgemis, kan jy die volle reeks nou kyk op #DStvCatchUp.
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Video
Kan Fransie oor begin? - Juffrou X
Inge en Jerome keer vir Fransie vas, en ons vind meer uit oor waar Fransie die laaste paar jaar was. #JuffrouX, vanaand om 20:00 op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Ontmoet Juffrou X
As ons almal 'n Juffrou X het soos Inge, het van ons vir seker ook 'n Skoolhoof met vlou grappies soos Ralph Willemse... #JuffrouX, Dinsdae om 20:00 op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Amptelike Lokprent - Juffrou X
Is jy reg om Juffrou X en haar klas te ontmoet? Maak gereed vir ’n outentieke kant van die onderwys wat in min Suid-Afrikaanse stories gesien word. #JuffrouX, begin Dinsdag 30 April om 20:00 op #kykNET DStv-kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Wie is Juffrou X?
Jy gaan nie met Juffrou X en haar skool wil mors nie.🏫🚸 #JuffrouX vanaf Dinsdag 30 April op #kykNET DStv kanaal 144.