Ontmoet die Onnies - Pronk Primêr
Video
01 Julie
Vanaand om 20:00 ontmoet ons die onnies van #PronkPrimêr. Skakel in nét op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Video
Amptelike Lokprent - Pronk Primêr
Welkom by Pronk Primêr, 'n laerskool op 'n klein dorpie waar 5 vriende en hul eertydse skoolhoof, Mnr. Welgehawe, steeds na al die jare werk. Kom verken die daaglikse lewe en uitdagings wat onderwysers in die gesig staar, binne en buite die klaskamer. #PronkPrimêr begin Maandag 1 Julie op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Fotos
Rolverderling - Pronk Primêr
Welkom by Pronk Primêr, ’n laerskool in ’n klein dorpie, waar ’n wiskunde-onderwyseres, Ada, terugkeer na haar alma mater en waar van haar skoolvriende – Earl, Charl, Driena en Filip – ook skool hou.
Video
Amptelike Lokprent - Pronk Primêr
Kom verken die daaglikse lewe en uitdagings wat onderwysers in die gesig staar by #PronkPrimêr, binne en buite die klaskamer. #PronkPrimêr begin Maandag 1 Julie op #kykNET @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Nuus
Die twee kante van Luan in "Diepe waters"
Die akteur vertel dat sy karakter "Damian" is ’n "bitter aangename knaap wat almal se drome op sy hart dra". Lees meer.