kyknet channel logo

Nie die laaste van Renier – Maak My Famous

Video
18 April

Emo se eerste Emo-ticket gaan aan Renier Conradie (aka Pret Kadet) in die rymklets-kategorie – hy kry dus ’n tweede kans om mee te ding.