Merwede en Merelda vertel hulle storie - Vreemder As Fiksie
Video
03 Junie
Die sussies, Merwede en Merelda vertel ons van hoe hulle uitgevind het hulle is swanger.
#VreemderAsFiksie, Maandae om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.