kyknet channel logo

Boer soek 'n Vrou: 26 Desember 2013 (Voorskou)

Video
20 Desember

Al tien boere kom vir 'n laaste keer byeen. Angelique kuier saam en hoor by die boere hoe hulle die reeks ervaar het. Sy vind uit of daar onder die vyf boere wat die minste briewe ontvang het, iemand is wat liefde gevind het. Wat het hulle met al die liefdesbriewe gedoen? Watter paartjies stap nog hand aan hand en wie is steeds alleenlopers? Die gesellige dag word afgesluit met 'n heildronk op die liefde en geluk! Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!