web uni tv guide
CW Slim BB BSV S15 Redelivery
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144Realiteit13 L

Amptelike voorskou – Boer soek 'n vrou

Video
19 Oktober

Is jy gereed om liefde te vind? Of dalk is jy net nuuskiering om die tien boere vir die 16de seisoen van "Boer soek 'n vrou" te sien... Kyk die program op Sondag 29 Oktober om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144.