Logo

Amptelike Lusmaker – Meisies wat Fluit

Video
20 Oktober

Nes Henk en Sofia se egskeiding deur is, beland hulle saam in die bed – vir die eerste keer in meer as ‘n jaar. Hulle kon nie die huwelik maak werk nie, maar miskien kan ‘n nuwe tipe verhouding wel? Solank hulle die reëls volg.